Sunday, July 5, 2009

Andrew Bester

We don't import players

Gareth Duncan writes in Grey Bloem: ‘We don’t import players’: "First-team coach Dries van der Wal insists Grey College do not buy players from other provinces."

Tuesday, June 30, 2009

Morne speaks about the B & I Lions

Thursday, June 25, 2009

Grey se 2009 span

Tuesday, June 16, 2009

Noggins 4 June 2009 Johannesburg





Thursday, May 21, 2009

Eion du Toit en die nuwe Voortrekkers


Thursday, May 14, 2009

Zille losing the plot

Jannie Momberg writes in News24: "The ANC will stumble in the coming years, all governing parties do, but for Zille and the DA's criticism to resonate, they will have to show a more nuanced understanding of the South African political landscape."

Wednesday, May 13, 2009

Boishaai game

Donderdagmiddag, die velde le in afwagting

Dink jul Vollies het geld op die game gesit?
Anderkant toe

Let's end it off and go home..........................
Fotos: Ruan van der Merwe

Tuesday, May 12, 2009

Doughnut and coke!

Buks Schutte, Robert Ebersohn (Springbok Sevens player) Werner Struwig, Derick Anderson –

The photo was taken at the Jan Katz ladies Bar where 62 Old Greys in the Western Cape have met on Monday evening 11 May for traditional Grey College tuck-shop food – Doughnut and coke!

Wednesday, May 6, 2009

My Oupa se fotos






Ek het die volgende fotos ontdek in my oupa se papiere. Hulle is van die 1938 trek herdenking.

Sunday, April 5, 2009

Kees se fotos!


Marius van der Merwe, Kees Stevens. Wimmer Roets en Thys Botha.

Monday, March 30, 2009

Weskaap Noggins



















Monday, March 2, 2009

The rain in Bloemfontein



Grey Kollege Mondelinge Geskiedenis

Klaas (eion@telkomsa.net) skryf: "Ek het in November en Desember 35 Old Greys van 1942 tot 2003, 5 per dekade voor die kamera laat sit en gemiddeld met elkeen meer as ‘n uur ‘n onderhoud gevoer oor hul dae op Grey. Ek het met Springbokke gepraat soos Charl Marais en Dawie Snyman en met ouens gepraat wat in die laer spanne gespeel het. Met Skoolkapteins soos Bubu Arndt, Jaco van der Walt en Wilhelm Landman en van die stoutste ouens wat Grey ooit beleef het soos Fred Vorster en Gavin Wolhuter. In Totaal het ek 80 ure (4000 minute opgeneem) en ek het die eerste drie episodes (vier ure gereed) op een DVD!

Episode een: Ek was op Grey...kom kyk en luister na staaltjies wat Grey gemaak het wat hy vandag is en ek belowe jou jy gaan huil van die lag, maar ook huil soos ‘n baba! (1H 23 minute)

Episode twee: Rugby Legends...Elke ou wat ‘n rugby trui oor sy kop getreke het is ‘n legend, laat Dawie Snyman en Wilhelm jou vertel oor Morne du Plessis se rugby dae op skool en luister na die interessante insidente op en vanaf die veld! (1 H 57 minute)
Episode drie: S’time we play the Tralies...Wanneer is Sentraal die eerste keer geverf, hoe voel dit om teen Sentraal te verloor en ander interessante insidente! (50 minute)

Die DVD is geredigeer soos ‘n dokumenter met fotos by en kan by Klaas bestel word teen R150 (plus R25 posgeld) So menere ondersteun die projek en bestel jou DVD by eion@telkomsa.net en Klaas sal die besonderhede deur stuur."

Friday, February 27, 2009

National committee meeting